Briza Publikasies outeur Burger Cilie het groot geword in ‘n huis waar fotografie en ‘n liefde vir die natuur hoë prioriteit geniet het. Natuurlewefotografie het dan ook baie gou in sy geliefde stokperdjie geword. Sy loopbaan as skrywer het in 1985 begin, nadat hy ‘n ernstige behoefte geïdentifiseer het aan ‘n goeie fotogids oor Suid-Afrikaanse soogdiere. Omdat hy op daardie stadium reeds baie bruikbare foto’s van soogdiere gehad het, was dit redelik maklik om ‘n gidsboek oor Suid-Afrikaanse soogdiere saam te stel. As onervare skrywer het hy met die hulp van Dr Rey Smithers (‘n bekende vakkundige skrywer) die teks gefinaliseer om sy eerste boek: ‘n Veldgids tot Suider-Afrikaanse Soogdiere die lig te laat sien. Die book is toe later vertaal in Duits en vele ander boeke het hierna gevolg.
Al sy boeke is in Afrikaans en Engels beskikbaar, en meeste van die boeke is al verskeie kere herdruk en hersien, wat bewys dat sulke tipe boeke ‘n baie lang lewe het omdat hulle populer bly onder natuurliefhebbers.
Author Burger Cillie grew up in a home where photography and a love for nature was high priority. Wildlife photography soon became his favorite hobby. Burger’s career as a writer started in 1985 when an urgent need was identified for a photographic mammal guide of South Africa. He had numerous mammal photographs and it was fairly easy to formulate a mammal guide. Dr. Rey Smithers (known as a professional writer) assisted and Burger was able to finalize the text and formulate his first book.
Books by Burger Cillie
Click on the titles below to shop online at shop.briza.co.za

