New titles and bestsellers

Since its inception Briza Publications has produced a multitude of excellent titles. Here you will find more information about our latest releases and our titles which have stood the test of time.

Evie Erdvark en haar Natuurvriende

Evie Erdvark en haar Natuurvriende is ‘n boek vir jong en ouer lesers. Die boek bevat feite oor natuurlewe wat goed nagevors is deur die welbekende Suid-Afrikaanse omgewingskrywer, Dr Lynn Hurry. Elkeen van die 20 stories word aangebied en met opmerkings verryk deur Evie Erdvark, maar vertel deur die werklike natuurlewe. Erdvarke, Aardwolwe, Kameelperde, Neushoringvoëls, Bobbejane, Kaapse Glasogies, Rooibokke, Rooibekrenostervoëls, Buffels, Piet-my-vroue en self Heuningbye vertel hulle eie lewensfeite – wie hulle vriende is en hoe hulle saamwerk om saam te bestaan.

Evie Erdvark en haar Natuurvriende se besonderse aanbieding maak dat lesers voel dat hul die diere van naby in hul natuurlike habitatte leer ken. Die inligting is goed nagevors en die volkleurfoto’s is ook baie leersaam.


Outeur: Lynn Hurry

ISBN: 9781920217983

Omvang: 104 bladsye

Formaat: 280 x 210 mm

Hardeband, volkleur regdeur met pragtige illustrasies en foto’s.


Lees ‘n voorbeeld

Please wait while flipbook is loading. For more related info, FAQs and issues please refer to DearFlip WordPress Flipbook Plugin Help documentation.

Spesiale Kenmerke in Evie Erdvark en haar Natuurvriende

Die boek bevat die volgende 3 seksies wat waarde toevoeg tot die uitgawe:

  • Wat beteken die naam? is uniek in ‘n boek van die soort. Lesers sal gefasineer word deur die eenvoudige verduidelikings wat gegee word vir wetenskaplike name vir die diere in die boek.
  • Maak jou eie klubwapen van karton sal lesers aanspoor om betrokke te raak by omgewingsbewaring.
  • Evie se woordelys verskaf eenvoudige verduidelikings van woorde en terme wat in die boek voorkom.

RELEVANT TOT DIE CAPS LEERPLAN Hierdie boek sluit aan by die leerplan vir beide Grade 4-6 en Graad 7 se sekondere fase deur nuwe informasie oor te dra in ‘n ongewone wyse en sodoende leerders gewis te maak oor natuurbewaringsake.


Ook beskikbaar in Engels: Sien in aanlyn winkel

Read a sample

Please wait while flipbook is loading. For more related info, FAQs and issues please refer to DearFlip WordPress Flipbook Plugin Help documentation.

Special features:


The back of the book has three sections that adds considerable value to the book:

  • What’s in a name? is a section (unique in a book of this kind) which will fascinate readers by providing simple explanations of all the scientific names of the animals in the stories.
  • Make your own cardboard cut-out badges encourages readers to get involved with wildlife conservation.
  • Abygale’s Glossary provides simple explanations to some of the words and terms in each story.


RELEVANT TO THE CAPS CURRICULUM This book meets the goal of the curricula for both Grades 4-6 and for Grade 7 of the Secondary Phase by providing new knowledge and understandings of the ecological world in a refreshingly different way.


 

More New Titles and Bestsellers

Aquatic and Wetland Plants of Southern Africa

Aquatic and Wetland Plants of Southern Africa

Aquatic and Wetland Plants of southern Africa is the most comprehensive identification guide to the aquatic and wetland plants of southern Africa. The book aims to conceptualise the importance of aquatic and wetland plants in the aquatic and transitional zone...

read more
Abygale Aardvark

Abygale Aardvark

The latest book by author Dr Lynn Hurry, Abygale Aardvark and her Wildlife Friends is a carefully researched and beautifully presented book for readers of all ages dedicated to the urgent need to protect and enrich the wonderful wildlife of Africa. While each of the...

read more