NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Garden World Spring Festival 8 Augustus 2015
Briza Publikasies was een van die borge vir dié geleentheid.
Direkte buite uitsending van RSG tydens Garden World se vrouedag viering op 8 Augustus 2015.
Magdaleen Kruger (RSG Stasiebestuurder) en Derrich Gardner (RSG Brêkfis met Derrich omroeper).
JJ van Rensburg (Bestuurder Garden World), Jan de Waal (Besturende Direkteur Garden World), Magdaleen Kruger, Derrich Gardner & Christo Reitz (Bestuurder Briza Publikasies).
121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa