NATURE BOOKS - SOUTH AFRICA
Books for Nature Lovers
Jaareindfunksie en boekbekendstelling
Briza Publikasies het op Woensdag 3 Desember 2008 groot makietie gehou. Dit was 'n tipiese, warm somersmiddag in Suid-Afrika en het ook die regte atmosfeer gekep vir MUTHI AND MYTHS FROM THE AFRICAN BUSH (Briza se nuutste publikasie) wat bekend gestel is. 

Die funksie het plaasgevind by Mokha Restaurant, by die Pretoria se Botaniese Tuine. Die genooides het ingesluit outeurs, verskaffers, vryskut werkers, eie personeel en spesiale gaste vir die boekbekendstelling. 

Briza het vanjaar 26 nuwe boeke die lig laat sien. Hierdie boeke was uitgestal en ook te koop aangebied.



121 Soutpansberg Road
Riviera
Pretoria
South Africa