
Dr Tanya Abrahamse - CEO van SANBI, Alec Naidoo (SANBI) en Maurice Carpede van 50/50 plant 'n boom

Simon Gear van 50/50 en Carmel Mbizvo - DDG van SANBI plant 'n boom

Christo Reitz (Bestuurder Briza Publikasies) aan die woord

Gaste by die geleentheid op 1 September 2011

Eben van Wyk (Een van die lede van Briza Publikasies) oorhandig 'n leergebinde kopie van die Tree Dictionary aan Prof Braam van Wyk

Meg Coates Palgrave - ook 'n outeur, afkomstig van Zimbabwe

Prof Braam van Wyk - een van die outeurs aan die woord

Die vier outeurs besig om boeke te teken