|
ISBN: 978-0-9802599-0-2
FORMAAT: 192 x 148 mm
AANTAL BLADSYE: 160 bladsye (volkleur deurgans)
BIND: Sagte band
DUIDELIK UITEENGESETTE stap-vir-stap afrigting
met inspirerende volkeur fotografie vir entosiastiese
beginers of gesoute duikers wat hul duikvaardigheid wil
verfyn en opknap.
INSLUITENDE 'N 30 MIN DVD met aksie beeldmateriaal.
Die nuutste rekenaar grafika ontleed al die tegnieke,
sleutelvaardighede en toerusting tot in die fynste
besonderhede.
DIE MAKLIK LEESBARE TEKS maak dat die leser angstig en opgewonde raak om tot aksie oor te gaan
en die wonder van die onderwater-węreld te ontdek.

|