|
AUTHOR: Chris Sidwells
ISBN: 978-0-95848-54-5-5
FORMAT: 235 x 185 mm
160 Pages, colour photographs, soft cover
Word fiks in slegs 7 weke met hierdie innoverende,
doeltreffende en aanpasbare gestuktureerde program
- MOTIVERENDE OEFENPROGRAMME help jou om jou doelwitte te bereik, hetsy vir gewigsverlies, stamina of 'n mededingende wedren
- DUIDELIKE EENVOUDIGE ADVIES oor die keuse van 'n fiets, toerusting en klere, en wenke en tegnieke vir effektiewe en veilige fietsry
- VAL IN DIE PAD – oefen op verskillende terreine of binnenshuis met spinprogramme
- ALLES WAT JY MOET WEET oor dieet en aanvullende oefeninge vir maksimum resultate
Only available in Afrikaans
|