|
AUTHOR: Gavin Newsham
ISBN: 978-0-9584954-6-2
Format:192 x 148 mm
160 Pages, colour photographs, soft cover
LEES DIT - KYK DAARNA - DOEN DIT
- DUIDELIK UITEENGESETTE stap-vir-stap afrigting met inspirerende volkleur fotografie vir entosiastiese beginners of gesoute spelers wat hul tegniek wil verfyn en opknap.
- INSLUITENDE 'N 30 MIN DVD met aksie beeldmateriaal. Die nuutste rekenaar grafika ontleed al die tegnieke en sleutelvaardighede van die golfspeler.
- DIE MAKLIK LEESBARE TEKS maak die leser angstig en opgewonde om tot aksie oor te gaan, die spel te speel en te kan geniet.
Only available in Afrikaans
|